Menu
Your Cart

Hekmeester GateMaster

Hekmeester GateMaster
Hekmeester GateMaster
Hekmeester GateMaster
Hekmeester GateMaster
Hekmeester GateMaster
  • Availability: In Stock
  • Brand: Hekmeester
  • Weight: 1.00kg
  • Dimensions: 610.00mm x 250.00mm x 30.00mm
  • Sold by: Hekmeester
Recommended Price
R 288.00
Ex Vat: R 250.43

Available Options

Die HEKMEESTER gebruik hefboomkrag om die draadlus oor die hekpaal te trek. Met die patent  kan ‘n draadhek nou met min inspanning oop- en toegemaak word omdat dit hefboomkrag gebruik. Die HEKMEESTER bestaan uit twee U-vormige stukke staal wat aan mekaar geheg is sodat die boonste draadlus met ‘n beter meganisme vervang word om van hefboomkrag gebruik te maak om die hek toe te maak.

Die HEKMEESTER span enige draad STOKSTYF!




Hekmeester pas op enige paal groote van 70-150mm dik. 

Bepaal die hoogte van die Hekmeeste op die paal sodat daar genoeg hefboom aksie is.  Vat die 2x hout skrowe wat voorsien word sit in die gate op die Hekmeeter. Gebruik 'n hammer om die hulle liggies in die paal in te slaan. Neem dan 'n 17 "spanner" draai skroewe in  die hout paal in.  Los genoeg beweeg ruimte omtrent 5 mm tussen  hek meeste en hout paal. Die hekmeester moet gemaklik kan beweeg.

Hak die hekpaal en span jou draad hek styf.

Wees versigtig om nie jou fingers tussen di Hekmeester en die paal vas te slaan as die hek styf getrek word nie.

Hekmeester pas op enige paal groote van 70-150mm dik. 

Bepaal die hoogte van die Hekmeeste op die paal sodat daar genoeg hefboom aksie is. 

Vat die 2x hout skrowe wat voorsien word sit in die gate op die Hekmeeter. Gebruik 'n hammer om die hulle liggies in die paal in te slaan. Neem dan 'n 17 "spanner" draai skroewe in  die hout paal in.  Los genoeg beweeg ruimte omtrent 5 mm tussen  Hekmeeste en hout paal. Die Hekmeester moet gemaklik kan beweeg.

Hak die hekpaal en span jou draad hek styf.


Write a review

Note: HTML is not translated!
Bad Good
Captcha
Tags: Hekmeester

Related Products

/* */